/Admin

About Admin

This author has not yet filled in any details.
So far Admin has created 77 blog entries.

Bon appetit!

Hartstog Bon appetit! deur Schalk Schoombie | Foto’s Paul en Barbara Vorster Paul Vorster en sy vrou Barbara het onlangs ’n onvergeetlike kosreis saam met Suid-Afrika se meestersjef Jan-Hendrik van der Westhuizen in ’n groep van sewe medereisigers meegemaak. Dit was ’n viering van smake, teksture en koesterkos. “Ons reis [...]

O die vreugde!

Goedvoel O die vreugde! Deur Lizette Murray | Foto Hanneri de Wet Ons is almal op soek na diep, ware vreugde. Maar dit ontglip ons so dikwels... Ek voel weer veilig, o God, ek wil ’n lied sing, ja, ek wil sing, ek wil vroeg opstaan, met harp en lier [...]

Onder die eike

Kuier by Onder die eike Deur Jacqueline Leuvennink | Foto’s Claire Gunn Boschendal is een van ons land se oudste en mooiste wynplase, maar dit is die opwindende vernuwing wat deesdae hier plaasvind, wat inspireer. Met die instap op Boschendal se werf staan ’n klomp werkers en kraai van die lag. [...]

Vra vrae!

Lééf wys Vra vrae! Deur Barnabas Piper | Foto Hanneri de Wet Want sien, weetgierigheid is ’n vorm van aanbidding. (As gelowige soek ons immers altyd na die Waarheid.) Hier is wenke om jou te help om nuuskierig te leef. Ek is mal oor konsepte en idees. Dit gee my [...]

Geskans teen die son

Lééf mooi Geskans teen die son Deur Christine Ferreira | Foto Hanneri de Wet Somer beteken sontyd, maar wees versigtig vir skade aan jou vel. Hier is praktiese wenke en raad om jouself teen die son te beskerm. Hou in gedagte dat die son se strale in die Suidelike [...]

Plek van seën

Geloof het 'n adres Plek van seën Deur Christine Ferreira | Foto’s Hanneri de Wet Vir dié talentvolle vrou se hande staan niks verkeerd nie en beskou Grieta Pike van il Giardino by 44 Stanley in Aucklandpark, Johannesburg, haar restaurant as ’n geskenk van Bo. ‘Die grootste geskenk wat ons aan ons [...]

‘n Gewone dag

Lééf in oorwinning ’n Gewone dag  Foto’s Sebastien Dubois Annamari Botha (70) van Worcester deel in hierdie persoonlike vertelling nie net die seer van haar seun, skrywer Jaco Botha (44), se selfdood nie, maar ook die hoop in Christus wat vir elkeen van ons wag. [...]