Die blindekolle van ons verhoudings

2019-09-01T07:55:21+02:00

Sielsmaats Die blindekolle van ons verhoudings Deur Johan Ferreira | Foto Pexels Hoekom bly mense in verhoudings wat vir hulle sleg is? Wanneer ons na die verhoudings om ons kyk sien ons dikwels die uitdagings wat ander mense het, baie goed raak. Dikwels wonder ons dan ook hardop hoekom daardie mense [...]