Lééf mooi 2017-09-30T15:46:51+00:00

Lééf mooi

Skone aalwyn

Lééf mooi Skone aalwyn Deur Christine Ferreira | Foto Hanneri de Wet Aalwyn is een van die oudste natuurlike bestanddele in skoonheidsmiddels – die verkwikkende sap en ekstrakte in dié holistiese plant streel en genees jou vel. Dis so inheems as kan kom… die aalwynplant het sy oorsprong op die Afrika-vasteland. Inheemse volke soos die Koisan het vanaf die vroegste tye bitter-aalwyn gebruik om verskeie kwale te genees en ‘n geïrriteerde vel te kalmeer. En die eerste dokumentasie oor aloe [...]

Suiwerskoon

Lééf mooi Suiwerskoon Deur Christine Ferreira | Foto Hanneri de Wet ‘n Suiwer liggaam en ‘n gesonde lewenstyl is die kern van ‘n mooi voorkoms, veral in ‘n besoedelde en stresbelaaide omgewing. Dit is goed om jou lyf van tyd tot tyd van binne skoon te maak. Die idee van so ‘n reiniging is om die liggaam se uitskeidingstelsel te stimuleer om bloed en weefsel te reinig. Gifstowwe in die liggaam is verantwoordelik vir die aftakeling en veroudering van lyf [...]