Lééf gesond

Stille wanorde

Lééf gesond Stille wanorde Deur Christine Ferreira | Foto Hanneri de Wet Meer as 4 miljoen vroue in die wêreld ly aan volwasse aandagtekort-hiperaktiwiteitsversteuring (ADHD), sonder dat hulle dit weet.   Jou lessenaar is deurmekaar, jy verpas jou kind se netbalwedstryd, jy vergeet alles wat op jou doenlysie staan, dis nou te sê as jy een het! Jy is vergeetagtig, sukkel om te fokus en voel dat jy nie jou verantwoordelikhede kan hanteer nie. Het jy al ooit [...]

Hoekom sukkel ek so met my gewig!

Lééf gesond Hoekom sukkel ek so met my gewig! Deur Ina Nortjé | Foto Hanneri de Wet Daar is nie net een rede vir oorgewig nie. Dit word beïnvloed deur genetika, wat en hoeveel ons eet, lewenstyl, oefening én emosionele gesondheid. Jy het die beste voornemens om minder te eet maar as jy jou weer kom kry verdwyn ʼn stuk koek in jou keel af. Of jy probeer jou bes, doen self oefeninge maar die vetjies klou hardnekkig. [...]

’n Laekoolhidraat-leefstyl…

Lééf gesond ’n Laekoolhidraat-leefstyl… Foto Myburgh du Plessis Sally-Ann Creed vertel waarom jy ’n laekoolhidraat-leefstyl behoort te volg en hoe om dit deel te maak van jou lewe. Die voordele van ʼn laekoolhidraat-leefstyl in my eie lewe, my man se lewe, my pasiënte se lewe en selfs my diere se welstand oor die afgelope 22 jaar, het my oortuig dat ʼn laekoolhidraat-leefstylvoordelig vir byna almal is. Daar is geen “resep” wat vir almal gaan werk nie – dit [...]

Meer oor osteoartritis

Lééf gesond Meer oor osteoartritis Deur Dr Eugene Greeff | Foto Hanneri de Wet Osteoartritis, oftewel been- en gewrigsontsteking, is ’n siektetoestand wat die gewrigte aantas en pyn en styfheid veroorsaak. Dit is by verre die mees algemene gewrigsiekte wat mense regoor die wêreld affekteer. Wanneer osteoartritis by ’n gewrig voorkom, beteken dit dat die beskermende kraakbeen wat die gewrig bedek, met tyd al hoe dunner geword het en dat die been onder die kraakbeen verdik het. Al [...]