Lééf in verhouding

Die groter prentjie

Lééf in verhouding Die groter prentjie Foto Hanneri de Wet In enige huwelik is daar verwagtinge, konflik en teleurstellings. Dis wanneer jy besef wat agter jóú verwagtinge skuil dat jou huwelik sterker kan word.   Ons was nie lank getroud nie toe die ding oor hoe laat nou eintlik ’n goeie tyd vir aandete is, sy kop uitsteek. Ons het daaroor gepraat en tot ’n vergelyk gekom, net om toe tog maar ’n ongesonde roetine te begin volg: Chris sou laat [...]

Dís ware harmonie

Lééf in verhouding Dís ware harmonie Foto Hanneri de Wet Konflik sal daar altyd in jou huwelik wees; dis hoe jy dit hanteer wat uiteindelik ware vrede tussen jou en hom bring. Met die viering van ons veertigste huweliksjaar het ons seuns gevra om elkeen ’n paar woorde te sê. Ek het ’n mooi huldeblyk aan ’n wonderlike huwelik en voorbeeld verwag. Ek moes van beter geweet het. Ons kinders was immers die getuies van ons lewe saam. Hulle was [...]

Liefde soos Syne

Lééf in verhouding Liefde soos Syne Foto Christine Ferreira Is jy gereed om te skei? Gryp ‘n pen en papier; daar is ‘n lysie te make wat jou dalk net sal herinner Wie eintlik die fokus in jou huwelik behoort te wees.   Genoeg is genoeg, het ek dié dag besluit. Vir hierdie huwelik sien ek nie meer kans nie. Nadat my man, Barend, werk toe is, het ek ‘n tas gepak met die nodigste vir my en ons seuntjie van 14 maande. [...]