Lééf in oorwinning 2017-11-04T18:26:29+00:00

Lééf in oorwinning

‘Die Here is my banier’

Lééf in oorwinning ‘Die Here is my banier’ Foto’s Hanneri de Wet Marielle de Vos (59) ’n pastoor en vrouebedieningsleier van Johannesburg, deel haar getuienis, ’n verhaal van hoop en herstel, van oorwinning deur die krag van Sy Woord. “16 Augustus 1977. Terwyl die wêreld rou oor die afsterwe van die koning van ruk-en-rol, Elvis Presley, betreur ek die onverwagse en skielike afsterwe van my ma Lea, my beste vriendin, die koningin van haar kasteel. [...]

Tuiskoms

Lééf in oorwinning Tuiskoms Foto’s | Natalie Loots Onderwyseres, Estie Smit (35), van Witrivier, vertel haar storie van ’n laslappielewe op soek na liefde … “Waar begin mens om te vertel van ’n hartswens wat waar geword het op die mooiste manier moontlik? Hoe verduidelik mens die dankbaarheid van ’n gebed wat beantwoord is na 33 jaar se afwagting, smeking en vertroue op God. “As daar een ding is wat ek geleer het in my jare van [...]