Dagboek

Dagboek | Junie 2017

Dagboek Vir Junie Lééf so… met hart & siel Iets om te ontdek Verbeel jou jy is by die see! Pak ’n slag kaste reg en ontdek die vergete skatte wat in jóú huis versteek is.       Êrens heen om te stap Stap strandlangs vanaf Muizenberg tot by Kalkbaai en laat die pragtige uitsig oor Valsbaai jou bekoor. Adem die vars seelug in en sê dankie vir elke seëning uit Sy hand.   [...]

Dagboek | Mei 2017

Dagboek Vir Mei Lééf so… met hart & siel     Iets om te beleef Vind uit waar en wanneer Down to Earth Feasts hul volgende plaasfees-ete in Gauteng hou. Hierdie is ’n kosbelewenis wat jy nie wil misloop nie. Gaan loer by downtoearth.travel vir meer inligting.   Iets om raak te sien Oral om ons is die tekens van herfs sigbaar; die blare wat verkleur, kosmos wat langs die pad blom en die blou-blou [...]

Dagboek | April 2017

Dagboek Vir April Lééf so… met hart & siel Iets om te vier Dis Paasfees! Vir gelowiges regoor die wêreld is hierdie een van die belangrikste feesdae op die Christelike kalender. Ons herdenk Jesus se Kruisdood en Opstanding en lééf met die wete dat Hy vir ons sondes betaal het. Iets om neer te skryf Hou ’n dankbaarheidsjoernaal. Maak elke dag ’n lysie van alles wat goed is in jou lewe. Tel jou seëninge. [...]

Dagboek | Maart 2017

Dagboek Vir Maart Lééf so…met hart & siel Iets om te gee Wys jou liefde met ‘n mandjie blomme. Moenie wag vir verjaarsdae of Valentynsdag om ‘n geliefde te bederf nie! Iets om te doen Ry saam op ‘n sleepwa by die Eikendal Landgoed se Oeskarnaval wat op 5 Maart plaasvind. Geleë op die R44 tussen Stellenbosch en Somerset-Wes. Iets om te pluk Neem die kinders op ‘n uitstappie na ‘n plaas in jou omgewing waar [...]