Fliek & musiek 2017-12-01T15:14:02+00:00

Fliek & musiek

Fliek & musiek | Februarie 2018

Fliek & musiek Hier is van die jongste DVD en CD aanbiedinge op die mark vir lekker kyk en luister! Is Genesis History? Is Genesis History? bied ’n fassinerende blik op Bybelse, historiese en wetenskaplike bewyse en ontdekkings oor die skepping en die groot vloed. Verskeie wetenskaplikes deel hulle kennis oor die wêreld om ons en hoe dit ooreenstem met die eerste boek van die Bybel, Genesis. Hierdie interessante film sal die manier waarop jy die wêreld sien ongetwyfeld verander. Die skepper [...]

Fliek & musiek | Desember 2017

Fliek & musiek Hier is van die jongste DVD en CD aanbiedinge op die mark vir lekker kyk en luister! Christmas: God is with Us Jeremy Camp (CD) Christmas: God With Us is Jeremy Camp se eerste Kersfees-album. Hy slaag perfek daarin om ou klassieke Kersfees-liedere ’n nuwe klank te gee. Met hierdie album trek hy sy rock-n-roll skoene aan met snitte soos “Jingle Bell Rock” en “Let It Snow,” en gee hy ’n moderne klank en ritme aan klassieke liedere soos [...]

Fliek & musiek | November 2017

Fliek & musiek Hier is van die jongste DVD en CD aanbiedinge op die mark vir lekker kyk en luister! Remember the goal (DVD) ’n Jong dame, vars uit universiteit, word die afrigter van die landloopspan by ’n privaat Christelike Meisieskool. Sy staan voor die uitdaging om die span na hulle eerste nasionale titel te lei. Bestel jou kopie by https://www.cumbooks.co.za/catalogsearch/result/?q=remember+the+goal Growing Silent John Ellis (CD) Growing Silent is ’n splinternuwe versameling oorspronklike liedjies deur die voormalige Tree63 hoofsanger [...]