Meer oor Bernina 2018-03-29T17:05:56+00:00

BERNINA Demomasjien verkoping nou aan!

BERNINA se Jaarlikse Demomasjien Verkoping is geldig tot 30 April 2018.

Belê in een van ons BERNINA of bernette demomasjiene en word deel van die globale BERNINA voetspoor. Buiten groot besparings sal jy ook ‘n gratis BERNINA geskenk ontvang met geselekteerde masjiene, sodat jy ook kan deel in ons 125 jaar feesvieringe.

Vir meer inligting besoek jou naaste BERNINA handelaar of kontak BERNINA Hoofkantoor by 011 726 1800, of skryf aan: marketing@berninasa.com of besoek www.bernina.co.za