Kom wees deel

Dis Lapjol-tyd!

Dis Lapjol-tyd! Bernina vier vanjaar hul 70e bestaansjaar in Suid-Afrika met ‘n omvattende Lapjol-kompetisie. Van leerders tot studente, ma’s en oumas word genooi om deel te neem. En daar is groot pryse op [...]