/Met hart

Dagboek | Mei 2019

2019-04-30T16:47:11+00:00

Dagboek Vir Mei Lééf so… met hart & siel Iets om te doen  Maak ‘n draai by Urbanologi in die hartjie van Johannesburg. Hier gebruik sjef, Jack Coetzee, volhoubare kospraktyke om heerlike etes te berei. www.urbanologi.co.za. Iets om oor na te dink Hoe groen leef [...]

Dagboek | Mei 2019 2019-04-30T16:47:11+00:00

Oes van genade

2019-03-31T11:32:40+00:00

Lééf met oorgawe Oes van genade Deur Schalk Schoombie | Foto’s Hanneri de Wet Doringtakke, vye, granate, palmtakke. Stilis Juané Scheepers het die betekenis van Pase gaan soek in die geil oes van natuurlike elemente wat haar omring en ’n feestafel gedek op ’n wildsplaas naby Bela Bela. ’n Gerf [...]

Oes van genade 2019-03-31T11:32:40+00:00