Ons hou retreat

Van 2 tot 4 Junie het ‘n groep van 33 lesers saam met die Lééf-span en aanbieder, Annelise Wiid, kom stil word by ons jaarlikse retreat wat vanjaar weer by St. Augustine’s naby Ladybrand in die Oos-Vrystaat gehou is.

Grace Strydom en Riana Viljoen
Elmie Faasen en Lorette Wessels
Karen du Plessis en Nida Basson
Doreen en Marli Maree
Christine Kruger, Sonelle Basson en Ilse Karsten
Adri Campbell, Hanlie Kotze, Ilze Wicksell en Riana Raath
Sanri en Alma Kruger
Tessa de Jongh en Marleen Seagreen
Madelein Bothma, Marita Malan, Madaleen Bronkhorst, Alma en Sanri Kruger
Riekie Zeiler, Elsabie Walters en Elsabie Goosen
Aangebied in samewerking met Lux Verbi.