Teksbevestiging

Water van lewe

Deel met ander Kommentaar (2)
 
0/5.0

Nehemia 9:20 - U het u goeie Gees gegee om hulle te onderrig, U het u manna nie van hulle teruggehou nie, U het vir hulle water gegee vir hulle dors.

Psalm 65:10 - U sorg vir die land en gee oorvloed, U maak dit baie vrugbaar. Die groot riviere is vol water, U laat die koring welig staan. Alles is u werk!

Spreuke 25:25 - Koue water vir 'n moeë mens se dors, so is 'n goeie berig uit 'n ver land.

Jesaja 11:9 - Op my heilige berg sal niemand kwaad aanrig of iets verniel nie, want die aarde sal so vol wees van die kennis van die Here soos die see vol water is.

Esegiël 36:25 - Ek sal reinigingswater oor julle uitgooi sodat julle rein kan word. Ek sal julle reinig van al julle onreinheid en van al julle afgodery.

Kommentaar - 2 opmerkings

eljoels

Jesaja 43:19
Uitgesit op Vry., Jan. 8ste 2010, 12:15

Eljo

Saam met water kom altyd vernuwing, hoop, nuwe lewe en reiniging.
Uitgesit op Vry., Jan. 8ste 2010, 12:17
Ek is 'n:
Soek na:
Ouderdomskaal: na