Genesing

Deel met ander Kommentaar (2)
 
0/5.0

Spreuke 14:30 - 'n Kalm gemoed hou die liggaam gesond; hartstog vreet 'n mens op.

Markus 5:34 - Daarna sê Hy vir haar: "Dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede. Wees vir goed van jou kwaal genees!"

Lukas 17:15 - En een van hulle het, toe hy sien dat hy genees is, omgedraai en God hardop geprys.

Jacobus 5:15 - En as hulle gelowig bid, sal dit vir die sieke genesing bring: die Here sal hom gesond maak. As hy gesondig het, sal dit hom vergewe word.

Kommentaar - 2 opmerkings

A3D

Ek het 'n vroëer vannag 'n gebedsversoek uitgestuur oor die genesing van my huwelik en nou kom ek op die antwoorde af! Ek weet nie hoe ek op die link afgekom het nie, seker deur die leiding van die Heilige Gees, moet wees!!!!!!!! How amazing!
Uitgesit op Vry., Apr. 9de 2010, 23:55

chris

Markus 11:24 - Daarom se Ek vir julle Alles wat julle in gebed vra,glo dat julle dit al ontvang het,en dit sal vir julle so wees. dit is darem n kragtige belofte,en dit is ook vir ons vir vandag bedoel
Uitgesit op Vry., Jun. 11de 2010, 12:11
Ek is 'n:
Soek na:
Ouderdomskaal: na