Wat sê die Bybel oor

In eenvoud lê seën

Galasiërs 5:1 – Christus het ons vry gemaak om werklik vry te wees. Staan dan vas in hierdie vryheid en moet julle nie weer onder 'n slawejuk laat indwing nie.

lees meer

Hy is die antwoord

Deuteronomium 6:4 – Luister, Israel, die Here is ons God, Hy is die enigste Here.
lees meer

In eenheid

Psalm 133:1 - Hoe goed, hoe mooi is dit as broers eensgesind saam woon!

lees meer

Stil in die gewoel

Psalm 46:11 - Bedaar en erken dat Ek God is, hoog bo die nasies, hoog bo die aarde.

lees meer

Die Bron van Wysheid

Spreuke 2:6 - Dit is die Here wat die wysheid gee, uit sy mond kom die kennis en die insig.

lees meer

God, jou voorsiener

Jeremia 29:11 – Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting!

lees meer

Spreek lewe

Matteus 4:4 - Maar Hy antwoord: "Daar staan geskrywe: 'n Mens leef nie net van brood nie maar van elke woord wat uit die mond van God kom.

lees meer

Die volmaakte Een

2 Samuel 22:31- “Wat God doen, is volmaak; wat die Here sê, is suiwer.”

lees meer
Vorige
  1 | 2 | 3   Volgende
Ek is 'n:
Soek na:
Ouderdomskaal: na