Vorige
Volgende
Ons reënboognasie sê nie meer asseblief en dankie nie, mor mense al hoe meer. Maar ken ons in Afrika dan nie juis van omgee en uitreik nie?
Sukkel 'n vriendin in 'n lewenskrisis? Vra die Here om jou te wys watter rol jy in haar genesing moet speel. Nie almal van ons kan uitdruk wat ons nodig het nie. Luister met jou hart en help sonder om vrae te vra.
Dis veronderstel om 'n vennootskap van wedersydse versorging te wees. Maar hoe gemaak as 'n vriendskap méér as sy pond vleis eis?