Helpende Hand

Help pak 'n tassie

Deel met ander Kommentaar
 
0/5.0
Help pak 'n tassie

Help Solidariteit om klein kindertjies toe te rus vir hul eerste skooljaar.

Solidariteit se Skooltassie-projek is daarop gemik om behoeftige graad eentjies vir die nuwe skooljaar toe te rus. Elke tassie bevat alles wat 'n klein slimkop kan nodig kry: van 'n springtou en telraam tot skryfbehoeftes, en naturlik die tassie self!

Jy kan een borg teen R200, maar kleiner bydraes is net so welkom.

Skakel 0861 25 24 23, of besoek www.helpendehand.co.za.

Kommentaar - Geen kommentaar sover

Ek is 'n:
Soek na:
Ouderdomskaal: na