Vorige
Volgende
Tuis en op kantoor is jy die een wat graag die septer swaai. Maar wat dryf jou eintlik: gesonde selfvertroue of die wil om te beheer?
Moeg daarvoor om soggens suf by die werk in te stap en saans sat die deur agter jou toe te trek? Hier's raad wat liggaam én siel verkwik.
Dis nou maar eenmaal so: in die werkplek, waar tradisioneel Adamgerigte reëls oor die algemeen nog geld, kan verskille tussen mans en vroue maklik ‘n gemoedelike kantoorstemming in ys verander. Dit is nodig om die sakie met sensitiwiteit te hanteer.