Albei kyk oopkop na die lewe. Dra hul hart op hul mou. Mandi Baard en haar akteurspa Marius du Plooy deel waterpas-waardes.
Galery
Kommentaar - 6 opmerkings
Lynette
Mandi, jy is 'n pragtige mensie. Baie mooi foto's van jou en jou ouers!
Uitgesit op Do., Mar. 18ste 2010, 08:53
Lindie Strydom
Mands, jy lyk so mooi! Lekker om jou hier "raak te loop". Mis ons elke dag saam op stel, maar is opgewonde oor beide van ons se nuwe rigtings na Egoli. Sterkte ou mater! Liefde
Uitgesit op Do., Mar. 18ste 2010, 14:52
Maria
Mandie ek stem saam....jy het definitief die du Plooys gene in 'n groot volume geerf! Sterkte met jou loopbaan vorentoe. Mag jy Sy groot genade en seën ervaar met elke tree wat jy gee.
Uitgesit op Vry., Mar. 19de 2010, 07:25
Marna
Mandi, pragitge foto's en hou daardie pragtige stralende gliimlag wat mense tweekeer laat kyk.
Uitgesit op Vry., Mar. 19de 2010, 07:29
Leonore Ferreira
Mandi jou foto's is stunning!!! Regtig mooi.....en van jou ouers!
Uitgesit op Sat., Mar. 20ste 2010, 19:30
Antoinette
Ai jy is darem pragtig van binne en buite en het so 'n mooi familie. Baie sterkte vir jou en jou toekoms.
Kommentaar - 6 opmerkings
Lynette
Mandi, jy is 'n pragtige mensie. Baie mooi foto's van jou en jou ouers!Lindie Strydom
Mands, jy lyk so mooi! Lekker om jou hier "raak te loop". Mis ons elke dag saam op stel, maar is opgewonde oor beide van ons se nuwe rigtings na Egoli. Sterkte ou mater! LiefdeMaria
Mandie ek stem saam....jy het definitief die du Plooys gene in 'n groot volume geerf! Sterkte met jou loopbaan vorentoe. Mag jy Sy groot genade en seën ervaar met elke tree wat jy gee.Marna
Mandi, pragitge foto's en hou daardie pragtige stralende gliimlag wat mense tweekeer laat kyk.Leonore Ferreira
Mandi jou foto's is stunning!!! Regtig mooi.....en van jou ouers!Antoinette
Ai jy is darem pragtig van binne en buite en het so 'n mooi familie. Baie sterkte vir jou en jou toekoms.