My lewe - My geloofslewe

As slegte goed met goeie mense gebeur

As slegte goed met goeie mense gebeur

"Waarom, Here?" vra ons soms. Net om later agter te kom ons Vader se wysheid is toe al die tyd oneindig meer as ons eie insig.

lees meer
Hoe moet ek dink oor erfsonde?

Hoe moet ek dink oor erfsonde?

Het die sondes van die voorsate enige houvas op my lewe?

lees meer
Salf vir seerkry-siele

Salf vir seerkry-siele

Het jy al gevoel dat iets of iemand jou só seergemaak het dat dit jou hart in repies sny? Sulke dolk-in-die-hart-ervarings is dikwels eensame tye wanneer ons verlate van God en mens voel.

lees meer
My geld of Syne?

My geld of Syne?

Martin Luther het eeue gelede gesê: “Christene gaan deur drie bekerings: eers van die verstand, dan van die hart en uiteindelik van die beursie. Die derde bekering is die bewys van ware bekering.

lees meer
Te besig vir bid?

Te besig vir bid?

Diep in jou hart begeer jy om stiller, stadiger, nader aan God te leef. Een manier is om by die antieke kerk te leer oor die dissipline van daaglikse gebedspouses, ook genoem Die Ure.

lees meer
Kom breek saam brood by 'n huiskerk

Kom breek saam brood by 'n huiskerk

Ek moet bieg. Kerk was vir my ‘n Sondag-ding. Gaan sit, gesing, geluister, gegaan. Punt. Nou is ons al tien maande deel van ‘n huiskerk.

lees meer
Vorige   1 | 2  
Volgende
Ek is 'n:
Soek na:
Ouderdomskaal: na