Voel dit soms vir jou of jou wêreld soos 'n rondomtalie geword het? Asof die lewe eenvoudig by jou verbyflits en jy dit glad nie meer geniet nie?
Wie was Hiskia nou weer? En uit watter stam is Jesus gebore? Toets jou kennis elke maand!
Praktiese wenke om die begrip van die Tabernakel in jou eie lewe toe te pas
Soos 'n splinternuwe skilderdoek op 'n esel, so staan die nuwe jaar voor jou en wag dat jy jou eerste kwashale daaroor moet verf.
"Waarom, Here?" vra ons soms. Net om later agter te kom ons Vader se wysheid is toe al die tyd oneindig meer as ons eie insig.