Gebedskalender
Bid saam met ander: Junie
Laai jou gratis gebedskalender af.
Gebed verander nie vir God nie, dit verander die een wat bid. - Soren Kierkegaard.
Laai jou Junie-gebedskalender af en bid elke dag saam met ander vir 'n beter wêreld, 'n beter gemeenskap en 'n beter jy. En gesels met mekaar oor jou gebedsbelewinge. Wat druk God op jou hart? En wat is jou ervarings?

As jy dit nie kan oopmaak nie, het jy dalk Adobe Reader nodig. Laai dit gratis hier af.







Kommentaar - 1 opmerking sover
Mercia Esterhuizen
Dankie vir hierdie geleentheid wat julle skep. Ek het vandag my Gebedskalender geprint en dink dit is 'n wonderlike idee. As twee of meer saam bid het dit soveel meer krag!