Gebedskalender

Bid saam met ander: Januarie

Deel met ander Kommentaar
 
5/5.0
Bid saam met ander: Januarie

Laai jou gebedskalender vir Januarie af.

Gebed verander nie vir God nie, dit verander die een wat bid. - Soren Kierkegaard.

Laai jou gebedskalender vir Januarie januariegebedskalender2.pdf) af en bid elke dag saam met ander vir 'n beter wêreld, 'n beter gemeenskap en 'n beter jy. En gesels met mekaar oor jou gebedsbelewinge. Wat druk God op jou hart? En wat is jou ervarings?

As jy dit nie kan oopmaak nie, het jy dalk Adobe Reader nodig. Laai dit gratis hier af.

Kommentaar - Geen kommentaar sover

Ek is 'n:
Soek na:
Ouderdomskaal: na