Gebedskalender
Bid saam met ander: Februarie
Laai ons gebedskalender af vir voorbidding elke maand.
Gebed verander nie vir God nie, dit verander die een wat bid. - Soren Kierkegaard.
Laai jou kalender vir Februarie af en bid elke dag saam met ander vir 'n beter wêreld, 'n beter gemeenskap en 'n beter jy. En gesels met mekaar oor jou gebedsbelewinge. Wat druk God op jou hart? En wat is jou ervarings?
As jy dit nie kan oopmaak nie, het jy dalk Adobe Reader nodig. Laai dit gratis hier af.






Kommentaar - 4 opmerkings
Bets Opperman.
Gebedskalender is n noodsaaklikheid.Luzanne Strydom
Wat 'n wonderlike idee! Dis baie mooi en met baie moeite gedoen. 'n Voorstel: ek is ingeteken op die Leef, kan julle nie die kalender ook in die Leef tydskrif plaas nie?Carol
Hoe kry ek die kalender vir Maart maand? Ek het Februarie sn aangestuur vir my email maaitjies and hulle was vreeslik opgewonde. baie dankie. groete aan almalmaryann
Jul gebedskalender is pragtig net jammer dit is al die 2de Maart 2010 en Maart is nog nie beskikbaar nie.