Kruistog, op Reis met Koning Jesus
Kruistog - op reis met Koning Jesus
Drie mans te perd deur Suid-Afrika om die Woord te verkondig!
Drie mans is te perd onderweg deur Suid-Afrika om die Evangelie te verkondig. Martin, Braam en Ian ry te perd van Polokwane na Kaapstad. Hulle het wonderlike ervarings op pad wat hulle op hul Facebook-blad met almal deel. Lees meer oor hul getuienisse en hoe jy kan deel word.







Kommentaar - Geen kommentaar sover