
Vir daardie bontstaan-oomblikke tussen jou kleuters, jou tieners, jou man en jou ouers. 'n Vrou is maar die as waarom haar familie draai en dit kos kophou om alles glad te laat verloop.

Geen mens is 'n eiland nie en ons lewe in verhouding met die mense en dinge om ons. Lees meer oor jou omgewing, jou werkplek, jou finansies, die bekendes om ons.