Rubrieke 2018-04-30T20:10:11+00:00

Rubrieke

Lewensblik | November 2018

Onlangs het ek vir ‘n paar weke in Kleinmond, ‘n kusdorpie naby Hermanus, bietjie gaan werk aan ‘n manuskrip. Vir die eerste keer in ‘n lang tyd was ek weer op [...]

Glo soos ‘n kind | November 2018

Pitkos & padkos om jou kind oor God te leer. Die kerksaal was stampvol gepak. Oupas en oumas, ouers en die 50 laerskool kindertjies het op ‘n loom agtermiddag opgewonde [...]