Ly jy of iemand na aan jou aan depressie? Voel dit soms of jy alleen staan?
Ons het 'n oorweldigende respons gekry van Lééf-lesers en ander wat hiermee worstel. Daarom het ons hier 'n ondersteuningsgroep gestig. Dis 'n veilige omgewing waar jy jou worstelings en jou oorwinnings met ander kan deel.
(Onthou om as gebruiker te registreer en aan te teken om saam te gesels - regs bo op jou skerm)
Die eerste punt van bespreking: hoe hanteer jy die aftye?




Tanya