Forums

Latest forum comments

A3D
Aug. 28ste, 22:01

God se wil

Ek wil graag weet of als God se wil is? Dit klink dalk vreemd maar ek het al gelees dat God partykeer dinge toelaat omdat jy Hom daarom vra. Ons smeek Hom soms om iets en Hy gee dit vir ons maar ...
lees meer
Vivi: Oja, net nog een ding: Ons het nie, want ons vra nie - God wil he ons moet Hom vra. Hy wil nie...
Gister, 13:40
Linka
Aug. 15de, 19:20

Hoop

Ons was toe in vir die Laparoskopie en alles het goed gegaan, hulle het wel endimetriose gevind en dit verwyder. Die operasie was nogal seer gewees of sal ek se ek het die operasie geonderskat ek ...
lees meer
Igna: Linka, bly alles het goed gegaan en darm het julle nou 'n moontlike antwoord vir julle probleem...
Aug. 26de, 12:45
Ek is 'n:
Soek na:
Ouderdomskaal: na