Jun. 23de
Kommentaar

Body building

Ek is 15 weke swanger... en absoluut stomgeslaan deur die ongelooflike proses wat binne my besig is. Die naarheid van die eerste trimester is verby, en ek voel weer normaal. Om die waarheid te sê, ek voel asof daar niks aan die gang is nie. Op die oppervlakte is daar werklik niks aan die gang ...
lees meer
Jun. 22de, 13:49
Kommentaar

Die waarde van ‘n koppie tee

Ek en 'n vriendin gaan doen  inkopies. 'n Nuwe lipstiffie verrig wondere veral as jy dit teen 'n goeie prys kan kry en sommer meer as een kan koop. Die kunswinkel bied eindelose plesier en ek kon nog nooit verby mooi papier stap nie.   Ons laaste stop is Beker en Boontjie, en ek vra vir 'n ...
lees meer
Jun. 18ste, 09:51
Kommentaar

Om elke dag dankie te sê

Ek slaap sleg, boonop het ek so twee weke gelede my  linkervoorarmspier verstuit in my slaap.  Met die dat ek swanger is kom slaap nie so maklik nie. En as slaap my wel wegvoer op 'n tapyt na droomland, raak ek wakker soos ek gaan lê het.  Hande gekruis oor my bors op my sy. Eina  is die eerste ...
lees meer
Jun. 17de, 12:15
Kommentaar

Om goed reg te maak

Ek wou my hele lewe lank nog dinge regmaak, "fix" en verander, verbeter en aan die gang kry. En ek het!     Ek kon van niks iets maak, ek kon 'n sisteem in werking stel wat 'n verskil maak en wat werk.   Ek wou alles verstaan en begrip he vir alles. Ek het vele aande laat in die ...
lees meer
Jun. 14de
Kommentaar

Van swaels en kerktuine

Wanneer die lug vol swart swaels met wit kruise is, is dit vir my 'n warm troos om hemelwaarts te kyk en in dié blik berusting te vind. Dit het een Karoo-skemeraand tydens die KKNK begin toe daar geen wind was nie en ek vir drie ure onder 'n boom uit die gejaag van die Fees gesit en kyk het hoe ...
lees meer
Jun. 11de
Kommentaar

Om te wens

Mense het al vir my gevra, wat was jou drome toe jy klein was? Ek het wel gedink daaraan om modeontwerper te word. 'n Grys ou omie van Dior het tot na my sketse gekyk en gese ek het baie potensiaal. 'n Sosiale vlinder van Johannesburg het 'n hele paar van my skeppings in haar kas. My drome het ...
lees meer
Jun. 7de, 09:36
Kommentaar

My terapie

Dit is nog donker buite, reën het saggies geval laasnag. Ek luister na my man se simfonie, volgens hom snork hy nooit nie, hy maak musiek. En ek stem saam, musiek dat hy lewe, rustig slaap. Ek glimlag. Hoe wonderlik is die lewe nie! Die lewe onder my hart het my al vroeg wakker gemaak, ek ...
lees meer
Jun. 5de
Kommentaar

Om te kommer oor more ?

Ek is 42 en vyf maande swanger.  My kop is elke dag vol vrae, vir myself en oor myself. Ek het tot op 'n punt gekom waar ek voel daar is net te veel vrae en ek het besluit om ophou te vra.   Wat ek ookal vra, sal ek in elk geval nie nou voor antwoorde he nie, net as die situasie daar is sal ek ...
lees meer
Jun. 4de, 12:40
Kommentaar

Spieëltjie spieëltjie aan die muur...

Rondom die jaar 1500 is daar begin met die massa vervaardiging en verspreiding van 'n nuwe uitvindsel: die spieël. Nog 'n paar honderd jaar later, die kamera en foto's. Van toe af, het mense 'n duidelike beeld van hoe hulle voorkoms. Hulle weet hoe hulle lyk. Deesdae, in ons samelewing propvol ...
lees meer
Mei 31stee, 10:27
Kommentaar

Verstaan jy regtig hoe ek voel? Luister jy?

Ek het nog altyd 'n probleem gehad as mense vir my se hulle weet hoe ek voel of hoe my ma moes gevoel het? Hoe kan jy werklik weet hoe 'n ander voel onder enige omstandigheid? Jy kan nie, al was jy self daar.     Ons elkeen hanteer pyn, hartseer, ons emosies, gebeurtenisse en ervarings op 'n ...
lees meer
Vorige   1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9   Volgende
Ek is 'n:
Soek na:
Ouderdomskaal: na