Ons Strydom-gesinnetjie ry in ons Volkswagen bussie oppad huis toe, toe ons oudste sy boetie en sussie begin uitvra oor wat hulle wil word. 'n Gewigtige vraag as jy dalk nog 'n honderd jaar oor het om dit waar te maak!
Paul het hierdie week saam met my by 'n behoeftige kleutersskooltjie in ...
Die aanvraag na pornografie is nie `n individuele saak nie!
Dit raak 'n gemeenskap.
Pornografie is die uitbeelding van seks op 'n obsene of onbetaamlike wyse met die uitsluitlike doel om "te prikkel." En dan? Na die prikkel, wat dan? Na wie of wat kanaliseer jy die "prikkel"? Op wie boots ...
Christene is nie gevrywaar van kanker of verkragting nie. Verantwoordelike Christen ouers se kinders kan ook verkeerde keuses maak. Die gevaarlike vraag wat egter in my hart opkom is: Is daar iets wat ek verkeerd gedoen het dat dit met my gebeur?
Ons wêreld is gebroke en die lewe ...
In die lig van Valentynsdag, herkou ek hierdie week aan die skrifgedeelte "En nou geloof, hoop en liefde bly. En die grootste hiervan is die liefde."Tot nou toe het ek geglo my gawe en roeping is die belangrikste deel van my bydrae tot die Koninkryk tot ek sien hoe Paulus die onderwerp van ...
So 2 weke gelede blog ek die eerste keer vir Leef en kies spesifiek `n dubbelsinnige tema "Wil jy ook 'weer' maer word in 2010?" Die inhoud van die blog was egter oor die oppervlakkigheid van ons nuwe jaarsvoornemens en my bekommernis oor 2 groepe mense: die een te moeg en die ander te arm om ...
Die lewe het `n manier om jou `n les te leer... tot jy hom verstaan...
So sê `n vriend van ons altyd. Want sien, leer is meer as om `n klomp feite te memoriseer. Leer is dink. Na dink. Oordink. Selfs om anders te begin dink.
Leer is om te ondersoek en om die teorie te oefen en toe te pas. ...
Ek lees hierdie week weer Koos van der Merwe se gediggie "Almal wil...". Hy sê tereg, "almal wil maer word, maar niemand wil minder eet nie... almal wil slim wees, maar niemand wil geleer word nie... almal wil hemel toe gaan, maar niemand nou al nie." (Uit sy digbundel Optelwoorde)
"Wil" is ...