As ons in die woestyn moet woon, sal ons dit probeer verfraai met blomme en groen en water (hoe duur dit ook al mag wees) omdat dit sagter op die oog is en lewe vertoon, of sal ons uitgangspunt wees: hoekom moet ek die moeite doen en tyd en energie spandeer aan iets wat in elk geval dood gaan ...
Ons is nou amper 3 weke in Dubai en ek sal graag nou en dan my ervaring wil deel en dit wat vir my iets beteken het, vir julle uitlig, sonder dat dit soos 'n advertensie vir 'n reisprogram klink.
Ek het nou al geskryf oor die stof en die argitektuur en wil graag hiervanaf verder gaan. Alles is ...
Alles natuurdinge is verweef - bely ook jou totale afhanklikheid van God
Sien klein skeppingswonders raak vroegoggend in 'n afgesonderde tuinhoekie
Hou 'n slag tuinduiwe dop: al wat vir hul saak maak, is kos en nesmaakplek
Sit 'n slag stoksielalleen in die stikdonkerte en luister na die ...
Baie mense wonder soms wat hulle sal gryp as hulle huis afbrand?Wel, die antwoord is: niks! Jy hardloop vir jou lewe. Ek weet, want ons huis het afgebrand en ons het letterlik twee minute gehad om uit te kom.As jy kaalvoet, met net die klere aan jou lyf in die straat staan en kyk hoe alles deur ...
Vanoggend het ek 'n hele wiegie vol geskenke gekry, ek is heerlik verras met vriende wat kom kuier het. Met eetgoed en geskenke. Hierdie Woensdag kom my kleine Rory. My man sorg vir my, bederf my en as ek net se ek is lus vir dit of dat kry ek dit. Met almal wat by die deur ingestap het het ...
Nes ek dink dat daar nou niks meer hier in Korea is wat my meer kan verbaas nie, word die teendeel weer bewys. Ek is nou bykans tien maande hier en het nog nie 'n dull moment beleef nie. Logika is egter'n konsep wat 'n mens liefs in SA moet agterlaat die dag wanneer jy op die vliegtuig hierheen ...
Thailand was een van die dinge op my 'to do list' vir die Ooste, so het ek toe die enorme voorreg einde Mei gehad om ook dié land te besoek. Ses nagte en sewe dae van die allermooiste mooi. Patong beachen Phi Phi eiland se spierwit strande, palmbome, lang skemerkelkies, olifantsafari's, ...
Ek lees vroeg vanoggend êrens raak hoe mense mure bou om hulle, dit is nogal 'n algemene sêding, wat verwys na hoe mense skuil agter 'n fasade. 'n Fasade van ontoeganklikheid vir ander in hulle binneste. Natuurlik is dit nie moontlik om almal toe te laat in jou binneste nie,dit is mos ...
Dit is dag 5 in Dubai en tot vanoggend het ek nog nie gevoel om iets te skryf nie - maar waar ek hier in my kombuisie staan en my man se ontbyt voorberei, biggel die trane terwyl hy my die volgende vertel:
"Ma sê gisteraand, jy sal glo wat gebeur het die dag wat julle Dubai toe vertrek het nie! ...
Dit is vroegoggend en ek gaan vandag fotos neem by my man se werk. Hy maak groot padbou-masjiene reg. Masjiene wat 'n pad oopskraap, masjiene wat klippe oplaai en klippe laat afval. Die geluide wat my begroet is indrukwekkend, hierdie groot masjinerie kan enige iets verrig, dit kan 'n pad ...
Vorige
1 |
2 |
3 |
4 |
5 |
6 |
7 |
8 |
9 Volgende