Vra Dr Gys Sien almal

Vra Dr Gys bio

Vra Dr Gys

Dr Gys du Plessis antwoord ons lesers se lewensvrae.

 

Jongste vraag

Ek is 36 jaar oud, met 'n B.Com.-graad en 'n MBA agter my naam. Ek werk die laaste ses jaar by ...
Jou lewe kan baie meer wees as kop neersit en sluk! Gegewe jou akademiese prestasies is jy ...

Vra Lizette Sien almal

Vra Lizette bio

Vra Lizette

Lizette Murray is ‘n Lééf-rubriekskrywer en van vyf seuns. Stuur vir haar vrae oor ma-wees en kinders grootmaak na lizettemur@mweb.co.za.

 

Jongste vraag

My seuntjie is in Gr. 1.  Hy is die dierbaarste kind met die sagste hart.  Hy is gehoorsaam, ...
'n Ma se hart breek in duisend stukke wanneer haar kind ongelukkig is, veral by die skool waar ...

Forum-onderwerpeSien almal

Laura
Sep. 1ste

Go big or go home (Deel 2)

As ons in die woestyn moet woon, sal ons dit probeer verfraai met blomme en groen en water (hoe duur dit ook al mag wees) omdat dit sagter op die oog is en lewe vertoon, of sal ons uitgangspunt ...
lees meer
Laura
Aug. 31ste, 11:17

Go big or go home (Deel 1)

Ons is nou amper 3 weke in Dubai en ek sal graag nou en dan my ervaring wil deel en dit wat vir my iets beteken het, vir julle uitlig, sonder dat dit soos 'n advertensie vir 'n reisprogram ...
lees meer
elize
Aug. 31ste, 10:18

15 Dinge om dié lente te doen

Alles natuurdinge is verweef -  bely ook jou totale afhanklikheid van God Sien klein skeppingswonders raak vroegoggend in 'n afgesonderde tuinhoekie Hou 'n slag tuinduiwe dop: al wat vir hul saak ...
lees meer

Monsanto

 
Ek is 'n:
Soek na:
Ouderdomskaal: na