Mooi soos ’n beminde 2019-06-01T09:01:11+00:00

Mooi soos ’n beminde

“Die waarheid is: Hoe ouer ons word, hoe mooier word ons. Ons het veel meer kalmte en rustigheid en wysheid as toe ons jonk was. En dít is die eienskappe wat ons innerlike skoonheid voed. In teenstelling met wat die wêreld sê, verminder skoonheid nie met tyd nie. Skoonheid verdiep en vermeerder. Ware skoonheid spruit uit ‘n diepte van die siel wat slegs bereik kan word deur baie jare in opregtheid te leef.” Stasi Eldredge

Artikels

Hoop in ‘n fles

Lééf mooi Hoop in ‘n fles Deur Christine Ferreira | Foto’s Pexels & verskaf Werk teen verouderingsprodukte regtig? Voortdurende navorsing bewys dat sommige rome en serums wel die vel jeugdiger en [...]