Lééf wys 2018-01-31T21:48:17+00:00

Lééf wys

Die leeflys

Lééf wys Die leeflys Deur Henk Gous | Foto Pexels Die grootste geskenk in die lewe is om te lewe. Dis God se geskenk aan my as sy kosbare skepping. Die lewe as geskenk moet ten volle geniet en gebruik word. Dis ’n geskenk wat deurlopend ook waardeer moet word. Hierdie waardering moet nie net aan die einde van jou lewe kom wanneer dit byna opgebruik is nie. Gewoonlik werk dit so dat kinders die lewe bloot geniet en dat [...]