Kuier by 2017-07-25T21:07:56+00:00

Kuier by

’n Mooi uitsig

Kuier by ’n Mooi uitsig Vir wingerboukundige, Dirkie Morkel, en eienaar, Marinus Neethling, lê die wynplaas, Bellevue met sy besonderse geskiedenis, ná aan die hart. Lizette Murray het gaan kuier. Die lae wit ingangsmure met hul effense rondings en die vlae wat weerskante in die oggendbries roer, verwelkom die besoeker met die inryslag. Op een van die mure staan die naam Bellevue. Dit beteken Mooi Uitsig. Ek ry met die varsgeskraapte grondpad verby blinkbruin perde [...]

‘n Groter oes

Kuier by ’n Groter oes Deur Jacqueline Leuvennink | Foto’s Francois Pistorius & Josh Rowe Op Klein Sering in die rustige Noordhoek-vallei het die meetsnoere vir Willie en Lienie Koen in stiller plekke geval. Toe ek my hand in die nes steek, is die eiers nog louwarm. Die Leghorns in die hoenderhok kyk nuuskierig op. Dan buig hulle weer hul koppe om voort te gaan met hoenderdinge. Lienie hou twee ligblou eend-eiers na my toe uit. Sy het ’n glimlag [...]