Kurt Darren en sy pragtige Dunay Nortje

Bootjie vir twee

Deel met ander Kommentaar (6)
 
0/5.0
Bootjie vir twee

'n Agter-die-skerms kykie na Lééf se fotosessie met Kurt en Dunay. Foto's: Leana Clunies Ross

Galery

"Kurt is 'n baie sagte mens." - Dunay
"Dunay leer my geduld." - Kurt
"Kurt maak my deel van alles en ons is eerlik met mekaar."
"Ek vat nie nonsens nie. As ek nie met iets saamstem nie, sê ek dit dadelik!" - Dunay
"Dunay sê sy weet nie waar sy haar klere in ons huis gaan inpas nie. Ek het drie kamers vol klere"
"Dunay is die ergste window shopper. Sy sal 'n hele straat deurloop en niks koop nie."
"Ek het baie respek vir die harde werk wat hy insit." Dunay
kurt_darren_dunay_acr6783.jpg

Kommentaar - 6 opmerkings

Dave van Zyl

Mag hulle werklik geluk vind en n voorbeeld wees vir baie kunstenaars oor wat n lewe van integriteit, nederighied en omgee vir ander werklik beteken. Ons sien uit na die troufotos en later n klein Kurt.
Uitgesit op Do., Jan. 21stee 2010, 09:16

Elize Pienaar

Kurt & Dunay is puik! Hulle is 'n voorbeeld vir baie van die glans mense. Die feit dat hulle nou al so lank saam is en nog steeds apart bly gee mense meer liefde en respek vir hulle. Hou so aan ons ons is trots op julle
Uitgesit op Do., Jan. 21stee 2010, 15:07

Cecilia

Dit wat hulle het is spesiaal en wonderlik en mag die fondement waarop hulle bou die rigting wyser vir hulle toekoms wees.
Uitgesit op Sat., Jan. 23de 2010, 22:26

Magda van der Merwe

Maak Jesus die stuurman in julle huwelik en julle sal n wondelike gelukkige huwelik he .Julle is twee pragtige mense..
Uitgesit op Ma., Jan. 25de 2010, 16:04

Babsie van der Westhuizen

Julle is pragtig en is altwee "engele" ! Pas mekaar op en julle sal die kosbaarheid van julle verhouding altyd kan waardeer. Mag die Liewe Heer julle seen ! Groete, Babsie
Uitgesit op Ma., Feb. 8ste 2010, 20:59

Christel Jacobs

Kurt & Dunay julle is awesome!!!!!!!Ek persoonlik dink julle is DIE beste paartjie in die glans wereld.Ek weet sommer dit gaan vir altyd hou,nie soos hoevele ander paartjies nie!!Soos Dave gese het mag julle vir ewig gelukkig wees!
Uitgesit op Son., Jun. 20ste 2010, 12:26
Ek is 'n:
Soek na:
Ouderdomskaal: na