Uitverkoop
deur Uitverkoop
Maranatha
Bestel by 012 348 1891

Hier is 'n lewendige CD wat deur Stass van Onbeskaamd-faam vervaardig en opgeneem is. Die projek Uitverkoop het begin as ‘n klomp vriende wat in 2005 bymekaar gekom het om te kyk wat sou gebeur as hulle saam liedjies skryf. Hulle deel almal dieselfde passie vir Christus en Sy gemeente. Hulle glo dat God hulle geroep het om voorlopers te wees in 'n nuwe beweging wat jongmense wil inspireer om God eerste te stel in hulle lewens. Meer oor die projek.







Kommentaar - Geen kommentaar sover