Onbeskaamd Herwin

Deel met ander Kommentaar (2)
 
0/5.0

Onbeskaamd
Maranatha
R99.95, bestel by 012 348 1891 of Gospel Direct

Onbeskaamd se derde album is ‘n kombinasie van ou koortjies, gesange asook nuwe lofprysingsliedjies. Bekende liedjies uit toeka se dae word herwin in ‘n moderne styl wat groot aanklank gaan vind by aanhangers van die vorige Onbeskaamd-albums, Uitverkoop en Retief Burger. Met gaskunstenaars soos Reana Nel, Jessie en Chardi (van Uitverkoop), beloof hierdie om een van die jaar se grootste treffers te wees.

Kommentaar - 2 opmerkings

Theresa Beer

Die cd is pragtig ek dink dis vir oud en jonk, almal sal daarvanhou. Theresa
Uitgesit op Di., Apr. 13de 2010, 14:00

Gert Kuhn

Nou net Herwin gekoop. Wonderlik. Hierdie talente word werklik nie vermors nie!
Uitgesit op Vry., Mei 14de 2010, 11:43
Ek is 'n:
Soek na:
Ouderdomskaal: na