Worthy Women Conference

Deel met ander Kommentaar (1)
 
0/5.0

Die druk op vroue om te voldoen aan 'n sekere standaard van vrou-wees, hetsy as ma, beroepsvrou of huweliksmaat, word al groter.  Tydens die Worthy Women-konferensie is vroue bemoedig met die boodskap dat hulle waardigheid in die Naam van Jesus opgesluit is - nie in hulle voorkoms, prestasies, of vermoëns nie - net in Hom!  Hulle kon opstaan uit 'n verlede waarin hulle waardigheid gesteel is.  In hierdie 3 DVD's sal jy uitgedaag, bevry, geïnspireer en bemoedig word.  In Gretha se Woordgetroue, reguit en skertsende boodskappe sal elke vrou haarself raaksien, en die uitnodiging hoor om een van God se Worthy Women te wees.

Kommentaar - 1 opmerking sover

Elize

waar kan ons die Adam se hart DVD aflaai?Groot asseblief.Ons het Eva se lyf gekyk en dit was wonderlik.Is daar dalk iets vir die mans om ons vroue beter te verstaan?
Uitgesit op Woe., Jul. 14de 2010, 22:50
Ek is 'n:
Soek na:
Ouderdomskaal: na