God of Wonders

Deel met ander Kommentaar
 
0/5.0

Humble Pie
85 min, R170, bestel aanlyn of by 021 802 6809

Die skepping is nie iets wat God lank gelede gemaak het en dinge loop nou maar sy koers nie. God is ewiglik kreatief en hou nooit op skep nie. Hierdie is 'n dokumentêre film wat die werke van ons Skepper, en Sy karakter en glorie ondersoek. Dis 'n kragtoer van God se Skepping, van die elegante watermolekule tot die meganisme van 'n voël se vlug. en dit herinner ons aan die grootste wonder van alles - Sy verlossingsliefde!

Kommentaar - Geen kommentaar sover

Ek is 'n:
Soek na:
Ouderdomskaal: na