Angela Thomas
My lewe as 'n enkelma
deur Angela Thomas
Struik Christian Books, R119.95, bestel aanlyn by Kalahari

Hoe kan enkelma's, ten spyte van hul omstandighede, gesonde, sterk en gelukkige vroue word? In My lewe as 'n enkelma verduidelik die skrywer aan die hand van haar eie ondervindings hoe om dit reg te kry.







Kommentaar - Geen kommentaar sover