Selfmoord. Tienerswangerskap. Groepsdruk. Alkohol- en dwelmmisbruik. “Cutting”. Dít is die kwessies en uitdagings waarmee vandag se jongmense gekonfronteer word.
Het dit al met jou gebeur dat iemand vir wie jy omgee, 'n geliefde aan die dood afgestaan het?
Lofprysing met Stass van Onbeskaamd-faam en sy span.
'n Nostalgiese cd wat die ou liedere waarmee so baie van ons grootgeword het, herleef.
'n DVD van Greta Wiid se opspraakwekkende Worthy Women-konferensie.