Wedstryde 2017-10-31T18:28:09+00:00

Wedstryde

Wys jou hart-wenners!

Dié mooie sakke het groot pryse in ons Wys jou hart-wedstryd in samewerking met Bernina gewen.

Wenner

Zanie Swart van Bultfontein wen ’n Bernina 215-naaldwerkmasjien ter waarde van R17 250.

Naaswenner

Nadia Hall van Pinetown wen ’n Metalbova 2400-stoomtoestel en ’n Foldy-tafel ter waarde van R6 440.