Retreats 2017-11-13T22:23:18+00:00

Retreats

Ons hou retreat

Ons hou retreat Van 2 tot 4 Junie het ‘n groep van 33 lesers saam met die Lééf-span en aanbieder, Annelise Wiid, kom stil word by ons jaarlikse retreat wat vanjaar weer by St. Augustine’s naby Ladybrand in die Oos-Vrystaat gehou is. Grace Strydom en Riana Viljoen Elmie Faasen en Lorette Wessels Karen du Plessis en Nida Basson Doreen en Marli Maree Christine Kruger, Sonelle Basson en Ilse [...]