Angus Buchan se spesiale boodskap vir Lééf.
Met ons eie blogger, Bobby van Jaarsveld. Ons kan nie wag nie!
Lewensraad van niemand minder nie as ... Dolly Parton! Sit die luidspreker lekker hard.
Getuienis van Albert de Villiers oor hoe om Koning, Priester en Profeet te wees as hoof van die huis. Deel van Fred da Silva se dvd "Leef nuut by die huis", 'n reeks vir Christenmans oor hul rol as geestelike leier by die huis. Meer by www.dasilvacreations.co.za. Spesiaal vir www.leef.co.za.
Johan Swart gesels oor hoe om Koning, Priester en Profeet te wees as hoof van die huis. Deel van Fred da Silva se dvd "Leef nuut by die huis", 'n reeks vir Christenmans oor hul rol as geestelike leier by die huis. Meer by www.dasilvacreations.co.za. Spesiaal vir www.leef.co.za
Fred da Silva se inleiding tot sy dvd "Leef nuut by die huis", 'n reeks vir Christenmans oor hul rol as geestelike leier by die huis. Meer by www.dasilvacreations.co.za.