spoelklippe
Ons is soos spoelklippe; rongeslinger deur waterstrome, glad gestamp-skuur deur struikelblokke en uitgespoel op die bestemde plek, en tyd vir Sy gebruik. Om spoelkliphuisies te bou saam met die een wat Hy jou toevertrou. Spoelkliphuisies op ‘n Rots, spoelklipskuurders langs jou, en spoelklip-sierklippies binne-in jou...







Kommentaar - 2 opmerkings
wally
amen dit is so waarElsabe
Ons is almal geestelike boustene met invloede in mekaar se lewens en liefde is die sement. Klipstapels is onthou-stapels en verbondstapels met God - so bou ons elkeen met ons beleef-klippe getuienisse van God se troue sorg en genade en liefde in ons lewens.