My hart is vandag bitter seer! My geliefde vriendin en vriend word dood aangetref in hul huis in n 'sorgvrye, stil dorpie' - dit ruk die gemeenskap, haar kinders en almal wat hulle geken het....
Ons mamma, ’n regte ma! By haar kon ons enige tyd kla So vol kennis, so vol wysheid Iets wat toeneem in grysheid Om haar hele wese op te som: Warm, gasvry, jy’s altyd welkom! Warm brood,...
“Daar is meer honger in die wêreld vir liefde en waardering as vir brood...Die armoede om ongewens, ongeliefd, onversorg en vergeet te word, is die grootste armoede.” Hierdie is een van die...
Nadat my man in 1995 aan sy hart dood is, het ek net gewag dat die Here my moet uitstuur in die sendingveld in, dit was my hartsbegeerte. My twee dogters was in GR 5 en Gr 10 onderskeidelik. God...
Ek is getroud in 2001 met ’n wonderlike man. Ek was 29 jaar oud en het gedink ek gaan reguit hemel toe eendag. Kyk man daar was nou geen twyfel nie. Ek kom uit ’n Christelike huis en is reg groot...
Mens gaan as tiener deur ’n fase van skaamwees. Solank jy net nie met jou ouers geassosieer hoef toe word nie! Mag hulle tog asseblief net nie met die skedonk van ’n kar by die hokkie...
Vandag wil ek my Here loof en prys vir 2008, ‘n stormjaar !
My man en oupa van ons 7 klein-kinders is op 16 April 2008 gediagnoseer met kanker in sy 3de fase
Nie net was ons as ‘n gesin...
Ek is man wat vir ‘n lang tydperk (18 jaar) geworstel het met my gevoelens en dat ek kwaad was vir God omdat Hy my moeder my enigste steunpilaar in my lewe weg geruk het, “waarom God?” daardie...