JES 57.2 "Die wat die reguit pad loop, kom waar daar vrede is, hulle rus in die graf" Here, vandag kom ek na U toe om te bely dat ek nie altyd die reguit pad geloop het nie, maar Heer, ek het tog...
Ek is 'n ma van ses kinders, was lank by sendingwerk oorsee betrokke en het baie dinge beleef wat ek graag sal wil deel en getuig om ander te bemoedig. Ek is besig om van 'n twee jaar lange stryd...
So kom dit toe mos dat die kinders ‘n dag in die week af is, want dis atletiek. En siende dat die onderwysers daarby betrokke is, hoef die kinders nie skool toe te gaan nie.Hulle het sommer die...
Ons is soos spoelklippe; rongeslinger deur waterstrome, glad gestamp-skuur deur struikelblokke en uitgespoel op die bestemde plek, en tyd vir Sy gebruik. Om spoelkliphuisies te bou saam met die...
Wat doen jy met die klippe waarmee ander jou gooi? * Party mense bou 'n muur rondom hulle om in weg te kruip. * Party bou 'n altaar om hulleself te offer. * Ander vat die klippe en gooi dadelik...
Ek het gister die artikel "wat het van ons Christene geword" gepubliseer op Woes en op Leef se webwerf. Dit was baie interessant om die publiek (op Woes) se reaksie te kry. Die beste was van 'n...
Moedeloos, kop onderstebo, sweet druppels pêrel op my voorkop. Ek sit in my tuin, my petunia plantjies staan die wêreld vol rondom my terwyl die skuldgevoelens van ‘n moeë moederhart soos...
Filippense 2 : 1 - 3 “As daar dan enige troos in Christus is, as daar enige vertroosting van die liefde, as daar enige gemeenskap van die Gees, as daar enige innige tederheid en ontferming is,...