Heer, U het onder luide gejuig In die stad ingestap. Palmtakke ter voorbereiding Van die komende smart. (Wie sou weet?).................. Traandruppels wat sypel oor U wang; terwyl U vriendelik...
Ek draai na U, Vader... Ek sien hoe U angstig nader! Kom huis toe my kind! Ek is so bly Jy het die pad terug gekry! Pappa, dit was nie die pad... Dit was die skaamte... My sondeskuld se opweeg ...
as ek kon sou ek vir die wereld skielik halt geroep het. Hou net op om te hardloop en haal asem. Draai jou kop links en regs en kyk na die skepping om jou....waardeer....se dankie....haal weer...
Ek het op hierdie pragtige perel in Job 42 : 10 afgekom: "En die Here het die lot van Job verander toe hy vir sy vriende gebid het."
Die vraag is net: wie is ons vriende? Vir wie moet jy bid? ...
Ons is soos spoelklippe; rongeslinger deur waterstrome, glad gestamp-skuur deur struikelblokke en uitgespoel op die bestemde plek, en tyd vir Sy gebruik. Om spoelkliphuisies te bou saam met die...
Ons het die naweek net weer bietjie langpad gevat om vars asem te gaan skep in die platteland. So ry ek en Pieter, elkeen met ons eie besige gedagtes in stilte. Ons asem die rustigheid in en...
Hierdie getuie lewer ek namens my skoonma en swaer maar ek voel dat die getuie van God se genade en die krag van gebed so veel mense as moontlik moet bereik. My een skoonsuster bly in Springs en...
Vanaand sit ek by ʼn vreemd kombuistafeltjie in ʼn goudgeel houthuisie iewers hoog in die berge tussen Knysna en Sedgefield. Die sagte misreën val teen die ruit, die stoom staan op my varsgemaakte...